TUIS

WIE IS ONS

DOKUMENTE EN VORMS

KONTAK ONS

Eredienstye:

* 08:45  Voorsang wat deel vorm van die Erediens  * 09:00  Erediens  * Kleuterkerk 9:00

* Kategese (Gr 1—10)  en Volwasse kategese klas - Na afloop van die Erediens.

1 KORINTIËRS 12:28

"En in die kerk is daar mense aan wie God 'n bepaalde taak gegee het. Ten eerste is daar apostels, ten tweede profete, ten derde leraars; verder is daar dié wat wonderdade kan doen, dan dié wat genadegawes ontvang het om mense gesond te maak, om hulp te verleen, om leiding te gee of om ongewone tale of klanke te gebruik."

DONASIES

Welkom by NG Kerk Springs-Noord

Die "omgee-gemeente" waar elkeen, iemand is

Ons Gemeente is:

*God se legkaart

*Almal verskillend

*Saam gebind deur Sy bloed

*In die skadu van die kruis

Daar is altyd plek vir nog ‘n legkaart stukkie, want God wil ons Geestelik opbou sodat Hy ons kan gebruik om Sy Koninkryk uit te bou.

Ons spaar 'n sitplek vir jou

Ons gee nie om hoe jy geklee is, hoeveel tatoeëermerke jy het, of vir watse kandidaat jy gestem het nie.

Ons is 'n kerk vol gebroke, onvolmaakte mense met elke soort verhaal denkbaar, en ons spaar 'n stoel vir jou!

Lys van bedieninge:

Omgeebediening – groep mense wat hul ontferm oor die siekes, behoeftiges en

                                            naasbestaandes.

Vroue in Aksie – Dames wat altyd gereed staan, hetsy dit tydens ’n funksie of

                                      geleentheid soos bv. Koppie vir kanker, bedien senior Burgers by

                                      Rus ’n Bietjie tehuis vir Bejaardes asook familie bystaan en

                                      bedien tydens begrafnisse.

Jeugbediening - Kleuterkerk – 3jaar tot Gr 1 Sondag oggende gedurende die Erediens.

                                      Jeug aande

                                      Junior Jeug

                                      Senior Jeug

                                      Belydenis klasse

                                      Belydende Jeug

                                      Volwasse Kategete

Helplift

Projekte

Senior Lidmate

Biduur/Selgroepe

Maandae 18:30 – Koffie om die Woord by die Kerkkantoor.

Dinsdae 10:00 – Bybelstudie groep by Rus ’n Bietjie tehuis vir Bejaardes

Woensdae 10:00 – Rus ’n Bietjie tehuis vir Bejaardes

 meer oor ons...

Website Designed, maintained & Donated by                                        Contact us today for any Web & IT services - www.support@develab.co.za