DONASIES
Welkom by NG Kerk Springs-Noord
Die "omgee-gemeente" waar elkeen, iemand is
Ons Gemeente is:
*God se legkaart
*Almal verskillend
*Saam gebind deur Sy bloed
*In die skadu van die kruis
Daar is altyd plek vir nog ‘n legkaart stukkie, want God wil ons Geestelik opbou sodat Hy ons kan gebruik om Sy Koninkryk uit te bou.
Ons spaar 'n sitplek vir jou
Ons gee nie om hoe jy geklee is, hoeveel tatoeëermerke jy het, of vir watse kandidaat jy gestem het nie.
Ons is 'n kerk vol gebroke, onvolmaakte mense met elke soort verhaal denkbaar, en ons spaar 'n stoel vir jou!
Lys van bedieninge:
Omgeebediening – groep mense wat hul ontferm oor die siekes, behoeftiges en
naasbestaandes.
Vroue in Aksie – Dames wat altyd gereed staan, hetsy dit tydens ’n funksie of
geleentheid soos bv. Koppie vir kanker, bedien senior Burgers by
Rus ’n Bietjie tehuis vir Bejaardes asook familie bystaan en
bedien tydens begrafnisse.
Jeugbediening - Kleuterkerk – 3jaar tot Gr 1 Sondag oggende gedurende die Erediens.
Jeug aande
Junior Jeug
Senior Jeug
Belydenis klasse
Belydende Jeug
Volwasse Kategete
Helplift
Projekte
Senior Lidmate
Biduur/Selgroepe
Maandae 18:30 – Koffie om die Woord by die Kerkkantoor.
Dinsdae 10:00 – Bybelstudie groep by Rus ’n Bietjie tehuis vir Bejaardes
Woensdae 10:00 – Rus ’n Bietjie tehuis vir Bejaardes
Website Designed, maintained & Donated by Contact us today for any Web & IT services - www.support@develab.co.za